Laas opgedateer 2 Oktober 2026
BANKBESONDERHEDE:
Naam van Rekening: KSK Koöperatiewe Bank Beperk
Rekeningnommer: 406 009 2627
Bank: Absa Bank
Takkode: 632005
(Dit is belangrik om die korrekte verwysing te gebruik)
KSK Koöperatiewe Bank Beperk bied aan sy kliente die volgende Rente Koerse op Vaste Deposito’s
Alle koerse is gekoppel aan die Prima uitleenkoers. Prima is tans 10.75%
| Bedrag | R0 – R99,999 | R100,000 + | ||
| Vaste termyn | ||||
| 3 tot 11 maande | 5.75 | % | 6.50 | % |
| Effektiewe opbrengs | 5.90 | % | 6.70 | % |
| 12 tot 23 maande | 6.00 | % | 7.25 | % |
| Effektiewe opbrengs | 6.17 | % | 7.50 | % |
| 24 tot 35 maande | 6.25 | % | 7.50 | % |
| Effektiewe opbrengs | 6.43 | % | 7.76 | % |
| 36 tot 47 maande | 6.50 | % | 7.75 | % |
| Effektiewe opbrengs | 6.70 | % | 8.03 | % |
| 48 tot 59 maande | 7.25 | % | 8.00 | % |
| Effektiewe opbrengs | 7.50 | % | 8.30 | % |
| 60 maande | 7.50 | % | 9.00 | % |
| Effektiewe opbrengs | 7.76 | % | 9.38 | % |
Die Effektiewe opbrengs word verdien indien rente maandeliks gekapitaliseer word
Koerse op Spaar Rekenings
| Gewone Spaar | 2.69% | |
| Beperkte Spaar | 3.23% | Minimum saldo: R500 |
| Teiken Spaar | 6.99% | 24 maande |
Alle koerse is gekoppel aan die prima uitleenkoers van ABSA Prima koers tans 10.25%
| Eiendom | Prima + 4% tot 6% | Afhangende van risiko profiel |
| Persoonlik | Prima + 4% tot 6% | Afhangende van risiko profiel |
| Finansiering rekening | Debiet saldo | Prima + 4% tot 6% |
| Krediet saldo | 2.69% |
Fooie struktuur
| Transaksie | Fooi
|
||||||||||
| Maandelikse fooi: | Geen | ||||||||||
| Kontant | |||||||||||
| Kontant onttrekking – by KSK:
Kontant deposito fooi – by KSK: |
1%
R7.00 + 1.45% p/R100 |
||||||||||
| Toonbank transaksies / elektroniese betalings /
Staande instruksies |
|||||||||||
| KSK na KSK | Gratis | ||||||||||
| KSK na eksterne bank | R 15.00 | ||||||||||
| Onmiddelike Beskikbaarmaking | R60.00 | ||||||||||
| Staat navrae | ||||
| 1ste staat per maand: | Gratis | |||
| Addisionele state: | R5.00 | |||
| Saldo navrae: | Gratis | |||
| Kennisgewings/state aanstuur | |||
| Sms: | R 5 | ||
| E-pos: | R 5 | ||
|
Lenings |
|||
| Noodlening: Heffing 15% | |||
| Persoonlike lenings:
Intree fooi 0.5%, Min R200, Maks R1,000 R 20.00 Maandelikse fooi |
|||
| Verband Lenings:
Intree fooi 0.5%, Min R1 500, Maks R5,000 R20.00 Maandelikse fooi |
|||
| Ander | |||
| Testamente opstel en bewaar: | Gratis | ||
| Boedelbereddering:
3.5% van boedelwaarde, met ‘n minimum van R3,000 |
|||
| Kerke en skole: | Geen fooie | ||
| Beperkte Spaar:
Dieselfde fooie as hier bo + R5 per transaskie |
|||